Twee idees met vis
’n Geurige ete met vis, is ’n feesmaal. En dis nie moeilik om dit lekker voor te berei nie. Die beste raad is om dit so eenvoudig as moontlik te hou, beide in terme van ’n gaarmaakmetode en die geurmiddels.

Ses idees vir peuselhappies met alledaagse bestanddele – almal gaan daaraan smul. Daar is selfs idees perfek vir ‘n kosblik.
Make a big batch of this dry braai rub and store in a jar to have in your kitchen for a variety of meals. It’s so easy to quickly whip up and delicious over steak, chicken, or vegetables.
Die wortels maak die gereg lekker kleurvol en is genoeg stysel vir die ete, so dit kan net so voorgesit word. As julle verkies, geniet dit saam met klein porsies bruinrys of bruin basmatirys.
Hierdie Geroosterde wortelsop is ’n maklike en vinnige sop met baie geur vir ’n lekker winters-ete. Die natuurlike soet smaak van wortels is ideaal saam met die ander groente.