Kleurvolle groente-kebabs
Hierdie groente-kebabs is so maklik om te maak en groente wat oor die kole gerooster is, is mos maar net altyd ekstra spesiaal. Met die kombinasie van olyfolie, suurlemoensap en vars kruie kan jy ook nie ‘n fout maak nie.

Niemand gaan skeef kyk as jy so bietjie moet slurp aan die heerlike noedels nie, dis immers hoe dit geëet word. Die geurige bakkies aftreksel met bestanddele in die vloeistof, kom oorspronklik uit China, maar die Japanese het dit gewild gemaak. Maak die resep sommer baie binnekort!
Perfekte gesinskos! Hoender, sampioene en broccoli is altyd ‘n goeie kombinasie. Die lae-koolhidraatgereg is heerlik vullend.
’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Selfs dié wat nie eintlik van mieliepap met braaivleis hou nie, geniet die bygereg.
Soteer groente soos sampioene, boontjies, murgpampoentjies en ertjies is blitsvinnig in ’n pan en geur dit met korrelmosterd en kruisement vir ’n spesiale ete. Die eier maak dit lekker vullend en dis ’n ete wat perfek is vir enige tyd van die dag.