Lekkerste lensie-&-eiervrugslaai/ Brinjal & lentil salad
’n Lensie-en-eiervrugslaai is vandag op die spyskaart. Noem dit sommer die lekkerste lensieslaai, want selfs mense wat dink lensies is vaal en vervelig of die wat nie baie van eiervrug hou nie, skep gou nog van dié slaai.
Hierdie resep kom uit my laaste resepteboek, Maak vyf en is een van daardie resepte wat mense dikwels sê, ‘sjoe, ek het nie gedink lensies kan so lekker wees nie’. Die kombinasie van geure en die manier waarop die eiervrug en lensies gaargemaak word, dra beslis by tot die lekker smaak en tekstuur.
Jacket sweet potatoes with cottage cheese
Jacket sweet potatoes with cottage cheese Recipe from Cooking from the heart 3 Serves 6 Ready in 1 hour 30 minutes Carb key 2 As delicious as traditional baked potatoes and sour cream – but without the guilt. Sweet potatoes are a better carb choice and the onions add...
Roti
Resepte Rotis Resep uit Cooking from the heart Lewer 8 rotisBestanddele 250 ml (1 k) koekmeel 250 ml (1 k) volkoringmeel 30 ml (2 e) sonneblom- of avokado-olie 2,5 ml (½ t) sout 5 ml (1 t) gemaalde komyn (opsioneel) 250 ml (1 k) kookwater 10 ml (2 t) sonneblom- of...



