by Heleen Meyer | Jan 17, 2020 | Salad as a side, Sides & salads
Onthou jy dié kindertyd-raaiselrympie? ‘So groen soos gras, so wit soos was, so rooi soos bloed, so suikersoet – wat is dit?’ En jy vergeet nie sommer weer dat die antwoord waatlemoen is nie. Dalk lyk hierdie resep na ’n effens vreemde kombinasie, maar dis altyd ’n wenner. Die hoef ook nie net op ’n slaaibord te wees nie. Ryg die bestanddele op stokkies en maak dit deel van ’n peusel- of kaasbord. Vir peuselstokkies werk ’n sagte mozzarella beter, omdat dit makliker ryg.
by Heleen Meyer | Dec 11, 2019 | Sides & salads, Starchy side
Savoury rice can turn a simple piece of chicken or fish into a special meal. Choose any rice you like, although basmati rice is my favourite in this dish, as the aromatic flavours, spices and nuts work very well together. Basmati rice cooks much quicker, than plain white rice.
by Heleen Meyer | Dec 5, 2019 | Baking, Desserts, sweet treats & baking
Die reuk van varsgebakte koekies is onweerstaanbaar, so sit jou voorskoot aan en trek die maatkoppies nader. Almal gaan bly wees oor ‘n baksel of twee tuisgemaakte koekies. Dis ideaal vir die vakansietyd of maak ‘n fles of blik vol as ‘n bederfgeskenk.
by Heleen Meyer | Oct 25, 2019 | Accompaniments, Extras, Light meals
Dié tyd van die jaar is basiliekruid in seisoen en perfek vir ’n verskeidenheid somergeregte. Dis maklik om in jou kruietuin te laat groei en as jy ’n lekker groot oes het, móét jy eenvoudig pesto maak. Pesto is tipies ’n mengsel van fyngemaakte vars basiliekruidblare, knoffel, olyfolie, kaas en neute.
by Heleen Meyer | Oct 10, 2019 | Salad as a side, Sides & salads
Kool en spek is ’n bekende kombinasie en beide is ekstra lekker as dit gerooster is. Die soetsuur smaak van mosterd is perfek in hierdie eenvoudige, maar geurige bygereg. Moenie die kool te lank rooster nie, want dit moet net gaar en beslis nie pap wees nie. Die twee kleure kool lyk mooi, maar net witkool sal dit ewe lekker wees.