Aromatiese hoenderpilaf
’n Opwindende geurkombinasie van hoender met basmatirys, droëvrugte en neute. Dis ’n stylvolle gereg en ideaal vir ’n spesiale ete.
’n Opwindende geurkombinasie van hoender met basmatirys, droëvrugte en neute. Dis ’n stylvolle gereg en ideaal vir ’n spesiale ete.
Hierdie kors het ’n effens ander tekstuur as ’n tipiese broskors, maar is makliker om te hanteer, want dit hoef nie uitgerol te word nie.
Drie basiese bestanddele met ’n paar geurmiddels word ’n heerlike mieliekoekie en dis boonop glutenvry. Die salsa se growwe tekstuur en effens byt is net wat jy daarmee saam nodig het.
Make this chicken dish for a delicious mid-week family meal. The ingredients are mainly pantry ingredients and these Mediterranean flavours work well with chicken.
Gekaramelliseerde uie is so ’n eenvoudige, maar baie geurige vulsel vir die tert. Ideaal vir ’n teetafel of as bygereg. Lees die resep mooi, want dis eintlik ’n onderstebo-tert, so die laaste stap is inderdaad korrek.