Recipes & blogs

Latest recipes

Varkfrikkadelle met suurlemoen en kruie op pastarys

Varkfrikkadelle met suurlemoen en kruie op pastarys

Maak ’n slag dié klein frikkadelletjies op pastarys as ’n geurige manier om dit voor te sit. En terwyl jy frikkadelletjies maak, kan jy dié deel van die resep sommer verdubbel. Klein frikkadelletjies is ewe lekker warm of koud en perfek vir ’n kosblik of om vir ’n volgende ete te vries.
read more
Warm citrus pudding

Warm citrus pudding

As a child, this was one of my all-time favourite winter desserts. It’s called a self-saucing citrus pudding and just what you need on a cold day. I can imagine the flavours as I am writing. The feather light batter on top has a sweet-sour sauce which forms underneath as it bakes and is quite a surprise element if you have never eaten this before. So, if you’re making this for the first time, don’t be alarmed when you dish up – this is how it’s supposed to be.
read more
Oondgebakte vis in geurige tamatiesous

Oondgebakte vis in geurige tamatiesous

Vars vis is altyd my eerste keuse as dit by vis kom, maar as dit nie beskikbaar is nie, is daar wonderlike en maklike etes wat met gevriesde vis gemaak kan word. In dié resep word porsies vis in ’n tuisgemaakte tamatiesous in die oond gebak en daar is geen ander geurmiddels nodig nie – koningskos.
read more

Contact me

021 531 0077

Brand ambassador for

error: Content is protected !!

Pin It on Pinterest

Share This