Slaai met bone & kruie

Slaai met bone & kruie

’n Kleurvolle kombinasie van slaaibestanddele met botterbone as die proteïen. Die geure van die tuisgemaakte slaaisous is heerlik met die bone. Moenie in die versoeking kom om die slaai saam met brood te eet nie, want dis vullend genoeg soos dit is. Enige oorskiet-slaai is perfek vir ’n kosblik.

Italiaanse groente-gebak

Italiaanse groente-gebak

’n Groentegereg vir amper enige tyd van die jaar en propvol geur – dis die lekkerte van hierdie maklike Italiaanse groente-gebak. Die geroosterde geur van die groente is so lekker en dis beslis gesonder as ’n ryk, romerige weergawe. Jy moet dit probeer!

error: Content is protected !!

Pin It on Pinterest