Wortelkoek met ‘n karameldrupsel
Wortelkoek word dikwels met ’n roomkaasversiersel voorgesit, maar probeer gerus hierdie weergawe met ’n karameldrupsel met ’n tikkie sout by.
Wortelkoek word dikwels met ’n roomkaasversiersel voorgesit, maar probeer gerus hierdie weergawe met ’n karameldrupsel met ’n tikkie sout by.
A bowl of oats is a nutritious breakfast and doesn’t have to be the same every day. Here is a fun and colourful way to brighten up your next breakfast. Berries are known for their health benefits as they are rich in antioxidants, vitamins and minerals and a natural way to sweeten the oats. Enjoy the flavour combination of these fruits with a dash of lemon zest, cinnamon and a sprinkle of nuts and seeds.
Bederf jou gesin en maak hierdie peer-en-kaasjafels of plaatkoekies met bloubessies as deel van ’n ontbyt of kosblik.
Maak die lekker en maklike happies met ’n paar bekende en alledaagse bestanddele. Hawermout is perfek vir baie meer as net nog ‘n bakkie ontbytpap.
Tuisgemaakte muesli is ’n bonus om in jou kombuis te hê. Maak ’n groot hoeveelheid wat sommer vir ’n hele paar dae se ontbyte gereed kan wees. Met ’n tuisgemaakte weergawe weet jy ook wat daarin is en hoeveel suiker en olie gebruik word.
O, hoe lekker is dit nie om deur dié poeding se bros deeg tot by die romerige sjokoladesous te skep nie! Die koffie is ’n lekker balans vir die soeter sjokoladesous. Onthou om goeie gehalte koffie en kakao vir die beste geur te gebruik.