Hummus met ’n Griekse slaai-bolaag / Hummus loaded with Greek salad

Hummus met ’n Griekse slaai-bolaag / Hummus loaded with Greek salad

Hummus (of hoemoes gespel en as ‘goemoes’ uitgespreek) is ’n bekende Griekse kekerertjie-‘patee’. Die veelsydige happie is heerlik om op soveel verskillende maniere te gebruik. Dis deesdae baie gewild en oral in supermarkte beskikbaar, maar min kan egter by ’n tuisgemaakte bakkie van dié gesonde lekkerte kersvashou.

This well-known, yet simple Middle Eastern chickpea condiment is super versatile and equally healthy – definitely more than just a dip for veggies. A good dollop of this oh-so-creamy, thick spread is divine on warm strips of pita, ciabatta or wholewheat toast. It’s typically combined with lamb or falafels in a pita or wrap, with fresh salad ingredients like cucumber, cabbage and tomato. What is your favourite way to enjoy hummus?

1 Pizza op 2 maniere

1 Pizza op 2 maniere

Tuisgemaakte pizza is soveel pret! Al wat jy nodig het, is ’n betroubare deegresep, aromatiese tamatiesous en bolae van jou keuse. In die blog gee ek jou al die resepte, wenke en idees om jou eie kombuis in ’n ‘pizza-restaurant’ te omskep.

Steak-toebies

Steak-toebies

Maak dié geurige toebroodjies om gesellige saam te eet, of dit by ‘n piekniek of op jou eie stoep is. Laat elkeen kan hul eie broodjie met hul keuse van bestanddele ‘bou’.

error: Content is protected !!

Pin It on Pinterest