6 Japtrap-happies
Ses idees vir peuselhappies met alledaagse bestanddele – almal gaan daaraan smul. Daar is selfs idees perfek vir ‘n kosblik.
Ses idees vir peuselhappies met alledaagse bestanddele – almal gaan daaraan smul. Daar is selfs idees perfek vir ‘n kosblik.
Bederf jou gesin en maak hierdie peer-en-kaasjafels of plaatkoekies met bloubessies as deel van ’n ontbyt of kosblik.
Maak die lekker en maklike happies met ’n paar bekende en alledaagse bestanddele. Hawermout is perfek vir baie meer as net nog ‘n bakkie ontbytpap.
My gesin is dol oor viskoekies. As jy eers die weergawe geproe het, gaan jy dit beslis weer maak. Dis ‘n maklike resep, verg min moeite en is regtig gesond. Ek is dol oor die vars kruie en suurlemoen in die resep. Maak sommer van die begin ’n dubbele mengsel.