by Heleen Meyer | May 12, 2020 | Light poultry, Poultry
Roast chicken is such a comforting meal. Use this easy and very flavourful recipe – the combination of balsamic vinegar, honey and lemon with fresh herbs is always a winner. The roasted lemon rind is just so delicious! Use any of the suggested ways below to make the most of any leftover chicken.
by Heleen Meyer | Apr 6, 2020 | Mains, Poultry
’n Opwindende geurkombinasie van hoender met basmatirys, droëvrugte en neute. Dis ’n stylvolle gereg en ideaal vir ’n spesiale ete.
by Heleen Meyer | May 17, 2019 | Mains, Poultry
’n Meksikaanse fees
Hoender in ’n geurige Meksikaanse sous van tamatie, soetrissies, gemaalde komyn, koljander, paprika en rooi nierboontjies – koesterkos. Dalk ken jy dit meer as chilli con carne met maalvleis, maar glo my, dis die perfekte kombinasie met hoender. Die lekkerte van ’n Meksikaanse ete is al die bakkies bykomstighede waarmee die hoofgereg geniet kan word. Die geure van die souse en salsa is ’n ontploffing van smake in jou mond.
by Heleen Meyer | Apr 1, 2019 | Mains, Poultry
Die kleurvolle pastei met ’n meer Mediterreense gevoel as ’n tradisionele hoenderpastei, lyk feestelik op ‘n tafel en lok altyd baie komplimente uit. Die geroosterde groente en hoender is heerlik saam met die pesto en suurroom. Die gereg is perfek vir ’n ligte maaltyd of aandete met ’n groen slaai en selfs indrukwekkend genoeg om vriende mee te onthaal.
by Heleen Meyer | Feb 11, 2019 | Light meals, Light poultry, Mains, Poultry
By following a few basic cooking principles when preparing chicken fillets, you never need to have a dry, tasteless chicken fillet on your plate (or battle to swallow it). I often hear that people don’t enjoy chicken fillets, as they complain that it’s too dry. When frying it for a short time over the correct temperature, you can have a different experience. Use a pan with a wide, solid base that can retain the heat well and start over a medium temperature – AMC Cookware is perfect for this.