Hummus

Hummus

Hummus (of hoemoes gespel en as ‘goemoes’ uitgespreek) is ‘n bekende Mediterreense kekerertjie-‘patee’. Dis ’n smullekker happie op warm repe geroosterde pitabrood, as ’n doopsous met groente, koue frikkadelle of hoendervleis of op enige toebroodjies, om maar net ’n paar idees te noem.

Vinaigrette

Vinaigrette

’n Vinaigrette kan selfs as ‘marinade’ gebruik word. Enige van die twee weergawes is heerlik om hoender, vis of groente mee te meng en dan te rooster. Die resep maak genoeg vir meer as een ete, so hou die res in die yskas vir tot ’n week.

Eenvoudige tamatiesous met variasies

Eenvoudige tamatiesous met variasies

Pasta word hoofsaaklik met twee tipes pastasouse voorgesit – souse met ’n tamatiebasis en dié met ’n olie- of roombasis. Hierdie basiese tamatiesous is regtig geurig en perfek om ’n blitsvinnige ete mee te maak.

Basil butter recipe: how to make, use & store

Basil butter recipe: how to make, use & store

This basil butter recipe combines typical pesto flavours blended into soft butter. It’s easy to prepare and freezes well, so you can keep enjoying basil for many weeks to come. As with pesto, there are endless ways to use this butter. Read about all the different ways you can use and store the basil butter.

Basiliekruidpesto

Basiliekruidpesto

Dié tyd van die jaar is basiliekruid in seisoen en perfek vir ’n verskeidenheid somergeregte. Dis maklik om in jou kruietuin te laat groei en as jy ’n lekker groot oes het, móét jy eenvoudig pesto maak. Pesto is tipies ’n mengsel van fyngemaakte vars basiliekruidblare, knoffel, olyfolie, kaas en neute.

error: Content is protected !!

Pin It on Pinterest