Eenvoudige tamatiesous met variasies

Eenvoudige tamatiesous met variasies

Pasta word hoofsaaklik met twee tipes pastasouse voorgesit – souse met ’n tamatiebasis en dié met ’n olie- of roombasis. Hierdie basiese tamatiesous is regtig geurig en perfek om ’n blitsvinnige ete mee te maak.

Tuisgemaakte vars pasta

Tuisgemaakte vars pasta

Min dinge kan by die smaak en delikate tekstuur van tuisgemaakte vars pasta kersvashou. Dis dalk ’n bietjie meer moeite, maar dit absoluut werd, want tuisgemaakte vars pasta is iets besonders. En dis nogal ’n prettige aktiwiteit vir die hele gesin of ’n groep vriende om sommer só saam te kook en te kuier.

Basic mince mixture

Basic mince mixture

Homemade convenience food at its best – a tasty, yet simple mince mixture. Everyone knows a bolognaise mixture on pasta, but have you tried mince on a baked potato or roasted sweet potato? This recipe is so easy to prepare and you can be quite creative with all the different ways to turn the mince into a new meal every time.

Roasted tomato soup

Roasted tomato soup

I get very excited when I think about this thick and flavourful soup. The roasted tomato flavours are more intense and interesting than an ordinary boiled soup and so easy to make. It’s ideal for a midweek meal or a comforting family weekend meal.

Growwe Italiaanse sop

Growwe Italiaanse sop

Hierdie groentesop is propvol Italiaanse geure. Die groente is in growwe stukkies gesny wat dit ’n regte koesterkos-sop maak. Die kombinasie van tamatie, soetrissie, eiervrug, ’n bietjie komyn en die kruie is ’n heerlike wintersete. Sit dit as vleislose ete voor of roer bone, kekerertjies, repies gaar hoender of spekrepies as proteïen by.

error: Content is protected !!

Pin It on Pinterest