by Heleen Meyer | Apr 29, 2026 | Salad as a side, Sides & salads
βn Koolslaai is altyd βn gewilde bygereg met enige braaivleis. Hierdie weergawe met βn eenvoudige slaaisous met mosterd en kruie gaan jy beslis weer en weer wil maak. En wie het gesΓͺ dit moet altyd met mayonnaise gemaak word. Probeer die verfrissende en kleurvolle weergawe as jy weer lus het vir koolslaai.
by Heleen Meyer | Apr 29, 2026 | Mains, Meat
‘n Lekkerrrrr sous vir ‘n stukkie vleis moet beslis onder jou gunstelingrespte wees. Maak binnekort diΓ© vingeraflek-lekker marinade! Dis perfek met varkvleis, maar sal ewe lekker op hoender, ribbetjies of steak wees.
by Heleen Meyer | Mar 30, 2026 | Mains, Meat
A fish marinade made with a touch of apricot jam is well known in South Africa, and is delicious on almost any fresh fish, not just snoek. In this recipe, the jam creates a delicious sweet and sour combination with the lemon, cumin and a touch of chilli β itβs so good! Make this recipe today, it’s perfect to enjoy over this coming Easter weekend.
by Heleen Meyer | Mar 19, 2026 | Salad as a side, Sides & salads
Hierdie groente-kebabs is so maklik om te maak en groente wat oor die kole gerooster is, is mos maar net altyd ekstra spesiaal. Met die kombinasie van olyfolie, suurlemoensap en vars kruie kan jy ook nie ‘n fout maak nie.
by Heleen Meyer | Mar 9, 2026 | Sides & salads, Vegetable side
Carrots in a whole new light! Make this impressive side dish with an everyday veggie and a good choice of seasonings, and be sure to impress your guests. It’s really easy and the sweetness of roasted carrots, with the earthiness of cumin seeds and the creamy hummus dressing, is perfectly rounded off with juicy, sweet pomegranate rubies and peppery rocket.