‘Stiekie’ varknek-steaks
‘n Lekkerrrrr sous vir ‘n stukkie vleis moet beslis onder jou gunstelingrespte wees. Maak binnekort dié vingeraflek-lekker marinade! Dis perfek met varkvleis, maar sal ewe lekker op hoender, ribbetjies of steak wees.