Vrugtepakkies met kaneel

Vrugtepakkies met kaneel

Ons Suid-Afrikaners is lief vir braai en iets soets daarby is somtyds lekker. Die vrugtepakkie-resep is perfek om te maak, want dit kan na die braaivleis vinnig op die rooster in foelie gemaak word. Kies self die vrugtekombinasie na die gelang van die seisoen en geur met die kaneel, heuning, suurlemoennsap en botter. Dit kan bedien word met ‘n skep ongegeurde jogurt of ‘n happie roomys. Die resep sal beslis almal be√Źndruk en dis so maklik om te maak dat elkeen hul eie pakkie kan “bou”.

Hoender- & aarbeislaai

Hoender- & aarbeislaai

Search for: Light mealsBreakfast Salad as a meal Light meat Light poultry Light seafood Light vegetarian More categories Sides & salads Mains Light meals Desserts, baking & sweet treats Extras Kosblik 101 / Lunch boxes Subscribe for more recipes Enter your...
error: Content is protected !!

Pin It on Pinterest