Romerige appelkoosnagereg
Die somer maak jou vrugtemandjie tot boordens toe vol. Daar’s ‘n kleurvolle verskeidenheid en steenvrugte bring die sonskyn sommer op baie maniere tafel toe. Dit is waarop LiG Tydskrif se Februarie artikel fokus.
Geniet die vrugte nét so of gebruik dit in slaaie of nageregte. As die vrugte oorryp word, kan jy ’n puree daarmee maak om te vries of gebruik vir hierdie heerlike nagereg.
Bevrore grenadella-kaaskoek
Bevrore grenadella-kaaskoek Resep uit Kos is op die tafel Lewer 10 – 12 porsies 30 minute (plus vriestyd) ’n Vinnige alternatief vir ’n gebakte kaaskoek, met ’n heerlike romerige tekstuur. Dis al by vele kuiergeleenthede en selfs funksies voorgesit, want dis ook een...


