by Heleen Meyer | Oct 17, 2022 | Sides & salads
In die lente- en somermaande pryk daar meer gereeld slaaie op ons tafels en dit hoef beslis nie net blare, tamatie en komkommer te wees nie. Wees kreatief met bestanddele en die manier waarop die slaai voorgesit word. Gebruik dié tabel as riglyn.
by Heleen Meyer | Dec 14, 2018 | Baking, Desserts, sweet treats & baking, Fruit
Hierdie granola met neute en speserye is ’n baie lekker en veelsydige item om gereed te hê, veral as jy skielik iets indrukwekkends vir gaste moet voorsit. Onderaan die resep is ’n paar maniere waarop dit gebruik kan word. Die gebakte mengsel vries uitstekend, so ek maak sommer ’n dubbele hoeveelheid.