by Heleen Meyer | Jan 8, 2018 | Kosblik 101 / Lunch boxes, Light meals, Light meat, Mains, Meat
Welkom in 2018! Mag dit ’n baie spesiale jaar met vele wonderlike etes aan jul tafel wees. Hier is ’n lekker somer-resep om die jaar mee af te skop. Dalk is julle nog met vakansie of het nog kans vir ’n rustige piekniek of kuier met familie en vriende voor die jaar begin spoed optel. Vir die nuwe jaar, kry Kosblik so ’n effense ander aanslag. Dit word nou In & Uit Kosblik genoem, so ons gaan oor nog meer resepte en idees gesels om jou en jou gesin aan te moedig en te help om ’n gesonde leefstyl maklik en opwindend te maak.
by Heleen Meyer | Nov 24, 2017 | Kosblik 101 / Lunch boxes, Sides & salads, Starchy side
’n Lensie-en-eiervrugslaai is vandag op die spyskaart. Noem dit sommer die lekkerste lensieslaai, want selfs mense wat dink lensies is vaal en vervelig of die wat nie baie van eiervrug hou nie, skep gou nog van dié slaai.
Hierdie resep kom uit my laaste resepteboek, Maak vyf en is een van daardie resepte wat mense dikwels sê, ‘sjoe, ek het nie gedink lensies kan so lekker wees nie’. Die kombinasie van geure en die manier waarop die eiervrug en lensies gaargemaak word, dra beslis by tot die lekker smaak en tekstuur.
by Heleen Meyer | Nov 17, 2017 | Kosblik 101 / Lunch boxes, Light meals, Light vegetarian, Salad as a side, Sides & salads
Murgpampoentjies, eier en lensies met kruisement, basiliekruidblare en ’n gesonde olie klink sommer al klaar lekker. Hierdie week se #Kosblik-resep kan ’n heerlike bygereg of vegetariese maaltyd wees en is baie maklik om te maak. ’n Gesonde gesin is ’n energieke gesin. Dit kan jy weer sê!
by Heleen Meyer | May 12, 2017 | Light meals, Light meat
Search for: Light mealsBreakfast Salad as a meal Light meat Light poultry Light seafood Light vegetarian More categories Sides & salads Mains Light meals Desserts, baking & sweet treats Extras Kosblik 101 / Lunch boxes Subscribe for more recipes Enter your...
by Heleen Meyer | May 12, 2017 | Sides & salads, Vegetable side
Search for: Sides & saladsSalad as a side Starchy side Vegetable side More categories Sides & salads Mains Light meals Desserts, baking & sweet treats Extras Kosblik 101 / Lunch boxes Subscribe for more recipes Enter your email address to subscribe to...