Tuisgemaakte mayonnaise

Tuisgemaakte mayonnaise

As jy eers ’n lekker tuisgemaakte mayonnaise geproe het, is daar min wat daarby kan kers vashou. As jy dit nog nooit voorheen gemaak of geproe het nie, is dit nou jou kans. En dis maklik om te maak – volg net die metode stapsgewys.

error: Content is protected !!

Pin It on Pinterest