Pannekoeke/ Crêpes
Wie kan nou ‘n varsgebakte pannekoek weerstaan? Die resep is meer in ‘n Franse crêpe styl en regtig maklik om te maak. Sien ook die voorstel om dit vir ‘n soutvulsel met volkoringmeel te gebruik. Jou gaste en gesin gaan dol wees daaroor.
