Mains

Subscribe for more recipes

Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Beesvleisbredie met kool & appel

Die geurigheid van ’n winterbredie bring vir elkeen sy eie herinneringe en almal het hul gunsteling. Dalk is dit tamatiebredie, waterblommetjiebredie, of ’n bredie met kluitjies bo-op. Soveel groente is lekker in ’n bredie en verskillende snitte stowevleis kan gebruik word, solank dit net lank en stadig gaar word, tot dit sag en geurig is.

read more

Sampioen-lasagne met appelslaai

Van kleins af, is lasagne hoog op my lys van koesterkos-geregte. As my ma ons wou bederf of wanneer jy kon kies watter gunsteling jy vir jou verjaarsdagete wil hê, was lasagne gereeld eerste genoem. Ja, lasagne bestaan uit lae geurige maalvleis en pasta met ’n kaassous, maar met deesdae se innoverende kosneigings, is dit nie meer die enigste manier waarop dié bekende gereg gemaak kan word nie. Die pasta word dikwels met groente van ’n soort vervang of die maalvleis word selfs hoender, of vis – daar is baie opsies.

Maalvleis, sampioene en spinasie is ’n heerlike kombinasie en ideaal om inderdaad ’n glutenvrye-lasagne mee te maak. En al gebruik jy nie ’n kaassous bo-op nie, is ’n mengsel van karringmelk, kruie en kaas ewe lekker. Onthou, kaassous word tipies met meel gemaak, so dit bevat ook gluten, soos die pasta.

read more

Somer-tortillas met steak & slaai

Welkom in 2018! Mag dit ’n baie spesiale jaar met vele wonderlike etes aan jul tafel wees. Hier is ’n lekker somer-resep om die jaar mee af te skop. Dalk is julle nog met vakansie of het nog kans vir ’n rustige piekniek of kuier met familie en vriende voor die jaar begin spoed optel. Vir die nuwe jaar, kry Kosblik so ’n effense ander aanslag. Dit word nou In & Uit Kosblik genoem, so ons gaan oor nog meer resepte en idees gesels om jou en jou gesin aan te moedig en te help om ’n gesonde leefstyl maklik en opwindend te maak.

read more

Sticky orange ribs

Sticky orange ribs Recipe from Make five / Maak vyf Serves 4 – 6 1 hour 30 minutes Dairy free/ Kid friendly Ingredients 2 cloves garlic, crushed 60 ml (¼ cup) grated fresh ginger 200 ml orange juice 7,5 ml (½ tbsp) finely grated orange rind 125 ml (½ cup) tomato sauce...

read more

Chilli con carne

Chilli con carne Resep uit Kos is op die tafel Lewer 4 – 6 porsies 1 uur Maalvleis met ’n skoot brandrissie, tamaties en rooi nierboontjies is ’n bekende Mexikaanse gereg. Dit kan op ’n handvol kreatiewe maniere voorgesit word. Bestanddele 20-30 ml olyfolie 500 g maer...

read more

Pin It on Pinterest

Share This