Sides & Salads

Subscribe for more recipes

Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Braai-bygeregte: bierbrood & slaai

Braaivleis, rugby, sonskyn en Chevrolet… dis ’n bekende sê-ding uit die 70’s wat mense vandag nog gebruik. Dit het begin as die klingel vir die destydse Springbok Radio. Ek is nie noodwendig passievol oor rugby of Chevs nie, maar vir sonksyn en braaivleis, sê ek enige dag, ‘Ja!’
Braaivleis is ook lankal nie net meer tot steak, tjops en wors beperk nie. Deesdae is daar ’n lang lys van lekkertes wat oor die kole gaargemaak kan word, of met iets wat oor die kole was, voorgesit kan word.

read more

Brown rice & lentils with lemon

Spring is such an exciting season with all the signs of new life, green leaves and blossoming flowers. The same is true for the range of veggies and herbs that becomes available during these months. I always feel inspired to use them as often as possible. It’s also a time when many of us start to put warm soups and stews on the back burner and rather opt for lighter, fresher meals.

read more

Aarbeislaai met basiliekruid

Aarbeislaai met basiliekruid Resep uit Maak vyf/ Make five Lewer 4 – 6 porsies 45 minute Vegetaries Hierdie slaai is perfek vir enige somersete. Voeg 'n bietjie hoender, avokado of neute by vir 'n ligte ete. Volstruisfilette of steak, fish of hoender oor die kole is...

read more

Pin It on Pinterest

Share This