Light meals

Subscribe for more recipes

Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

Hoenderslaai met gemarineerde sampioene

Daar is eindelose resepte vir ’n hoenderslaai en die moontlikhede vir geurkombinasies strek wyd en vêr, maar ’n eenvoudige kombinasie van treffende bestanddele bly altyd ’n wenner. Vir hierdie resep het ek bruinsampioene eers in ’n pan gesoteer en daarna in ’n mengsel van olie, balsamiese asyn, korrelmosterd en kruie gemarineer. Sappige stukkies hoender word dan met groenboontjies, ’n paar slaaiblare, ’n opwindende kaas en die sampioene op ’n bord gepak. Die marinade is sommer ook die slaaisous en die slaai is ’n perfekte maaltyd vir die tyd van die jaar.

read more

Brown rice & lentils with lemon

Spring is such an exciting season with all the signs of new life, green leaves and blossoming flowers. The same is true for the range of veggies and herbs that becomes available during these months. I always feel inspired to use them as often as possible. It’s also a time when many of us start to put warm soups and stews on the back burner and rather opt for lighter, fresher meals.

read more

Hoender- & aarbeislaai

Hoender- & aarbeislaai Resep uit Kos is op die tafel Lewer 4 – 6 porsies 45 minute ’n Elegante slaai wat as voorgereg of ligte ete ewe lekker is. Die kombinasie van hoender en aarbeie is ’n heerlike vars idee en beslis dit werd om te probeer. Bestanddele Slaaisous...

read more

Pin It on Pinterest

Share This