Recipe books

Kreatiewe kopskuif

Kreatiewe kopskuif is ‘n leefstylgids met ‘n verskil. Daar is 90 handgetekende sketse, elkeen met ʼn kosgedagte waaroor jy kan nadink en ʼn praktiese wenk of stukkie raad om te volg terwyl jy jou eerste treë na ʼn gesonde leefstyl en kreatiewe kopskuiwe gee.

Om in te kleur is terapeuties. Terwyl jy die handgetekende sketse geniet, dink na oor hoe jy ʼn gesonde leefstyl ʼn langtermyn-doelwit en lewensgewoonte kan maak. Rig jou gedagtes op iets mooi en kreatief en wees konstruktief terwyl jy besluit hoe om die gedagte of wenk vir die dag prakties deel van jou lewe te maak.

Mag jy in Kreatiewe kopskuif inspirasie en motivering vind om jou lewe en gewoontes binne 90 dae positief te verander en gelukkig en gesond te leef.

Deur Heleen Meyer en Ashleigh Badham-Thornhill

Handgetekende sketse deur Nico Simpson

Uitgewer: Bybelmedia 

Order book

11 + 14 =

Contact me

021 531 0077

Brand ambassador for

Pin It on Pinterest

Share This